1
PSALMS 18:2
Afrikaans 1983
AFR83
Hy het gesê: Ek het U baie lief, Here, my Sterkte.
مقایسه
PSALMS 18:2 را جستجو کنید
2
PSALMS 18:30
Met u hulp loop ek 'n oormag storm, met my God by my is geen stadsmuur vir my te hoog nie.
PSALMS 18:30 را جستجو کنید
3
PSALMS 18:3
Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting.
PSALMS 18:3 را جستجو کنید
4
PSALMS 18:6
Bande van die doderyk het my vasgetrek, strikke van die dood het my bedreig.
PSALMS 18:6 را جستجو کنید
5
PSALMS 18:28
U red die verdrukte volk, U verneder die trotses.
PSALMS 18:28 را جستجو کنید
6
PSALMS 18:32
Waarlik, wie anders as die Here is God? Ja, wie anders as ons God is 'n rots?
PSALMS 18:32 را جستجو کنید
7
PSALMS 18:46
Hulle skrik en kom bewend uit hulle forte uit.
PSALMS 18:46 را جستجو کنید