1
PSALMS 17:8
Afrikaans 1983
AFR83
Beskerm my soos die appel van u oog, steek my weg in die skaduwee van u vleuels
مقایسه
PSALMS 17:8 را جستجو کنید
2
PSALMS 17:15
Maar wat my betref, omdat die reg aan my kant is, sal ek weer voor U staan. As ek wakker word, sal ek my verbly in u teenwoordigheid.
PSALMS 17:15 را جستجو کنید
3
PSALMS 17:6-7
Ek roep U aan, want U sal my antwoord, my God! Luister tog na my en hoor wat ek sê. Toon u wonderlike trou, U wat almal help wat vir hulle vyande by U skuil.
PSALMS 17:6-7 را جستجو کنید