DIE OPENBARING 2:26-27
DIE OPENBARING 2:26-27 AFR83
Aan elkeen wat die oorwinning behaal en tot die einde toe volhou om te doen wat Ek wil hê, sal Ek mag en gesag oor die nasies gee. Hy sal hulle met 'n ystersepter regeer, hulle soos kleipotte stukkend slaan.