DIE OPENBARING 11:1
DIE OPENBARING 11:1 AFR83
Toe is daar vir my 'n meetstok gegee wat soos 'n septer lyk, en daar is vir my gesê: “Staan op en meet die tempel van God en die altaar en die mense wat God daar aanbid.