Parallel
117
Loof die Here, alle nasies.
1 # Ps. 66:4; Rom. 15:11 LOOF die Here, alle nasies! Prys Hom, alle volke!
2Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en #Ps. 100:5die trou van die Here is tot in ewigheid. Halleluja!