JESAJA 12:2-3
JESAJA 12:2-3 NLV
God het my kom red. Ek vertrou op Hom. Ek is nie meer bang nie. Die HERE, die HERE is my krag en my lied. Hy het my kom red.” Met blydskap sal julle drink van die fonteine van redding!