2 KRONIEKE 20:16
2 KRONIEKE 20:16 NLV
Môre moet julle teen hulle uittrek. Julle sal hulle teëkom wanneer hulle opkom teen die pas van Sis, by die einde van die vallei wat uitmond op die Jeruelwoestyn.