1
PSALMS 135:6
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Alles wat die HERE behaag, doen Hy, in die hemel en op die aarde, in die seë en al die dieptes.
Compare
Explore PSALMS 135:6
2
PSALMS 135:3
Loof die HERE, want die HERE is goed; psalmsing tot eer van sy Naam, want dié is lieflik!
Explore PSALMS 135:3
3
PSALMS 135:13
O HERE, u Naam is tot in ewigheid, u gedenknaam, HERE, van geslag tot geslag!
Explore PSALMS 135:13
Home
Bible
Plans
Videos