1
PSALMS 136:1
Afrikaans 1933/1953
AFR53
LOOF die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Compare
Explore PSALMS 136:1
2
PSALMS 136:26
Loof die God van die hemel, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Explore PSALMS 136:26
3
PSALMS 136:2
Loof die God van die gode, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Explore PSALMS 136:2
4
PSALMS 136:3
Loof die Here der here, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid
Explore PSALMS 136:3
Home
Bible
Plans
Videos