Gesprekke Met God

12 Dae

Gesprekke Met God laat jou toe om dieper te delf en praktiese manier te ontdek om God se stem te hoor, sodat jy 'n intieme gebedslewe met Hom kan hê. God wil hê dat ons die konstante gesprekke met Hom lewenslank sal geniet - 'n gesprek wat 'n verskil sal maak in ons rigting, verhoudings en doel op aarde. Hierdie leesplan is vol openhartige, persoonlike stories oor die hart van God wat tot ons uitreik. Hy het ons lief!

Uitgewer

Baie dankie aan Susan Ekhoff wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: https://www.amazon.com/Prayer-That-Must-Power-Conversational/dp/1496185560/ref=sr_1_1?ie=UTF8&qid=1498693709&sr=8-1&keywords=prayer+that+must%2C+the+power+of+conversational+prayer

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi