
'n God Wat Getrou is
7 Dae
Hierdie leesplan gee voorbeelde van hoe God, regdeur die Bybel, getrou bly aan sy geloftes. Insigte en oordenkings kom uit die "Jesus Bible". In hierdie week sal jy deur die genade van God en die getrouheid van Jesus geïnspireer word om jou eie geloftes aan God na te kom.
Uitgewer
Baie dankie aan Louie Giglio, Passion Uitgewers en HarperCollins vir hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek: https://bibl.es/YV-TJB-Faithful_God
Oor Die Uitgewer