Geestelike Oorlogvoering Leesplan

5 Dae

Deur hierdie kragtige leringe sal jy 'n dieper begrip ontdek hoe om 'n strategie te skep waardeur jy die vyand kan uitoorlê en verslaan en so sy plan om jou lewe te vernietig, dwarsboom.

Uitgewer

Ons wil graag Charisma House bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Besoek hulle by http://bit.ly/spiritualwarfarebattleplan vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 250000 voltooi