'n Beter Weg

'n Beter Weg

7 Dae

Het jy al ooit die gevoel gekry dat jy al die regte dinge doen, maar die gevolge daarvan het nie die gewenste uitwerking nie? Miskien probeer jy om met God kontak te maak, maar jy voel verder verwyder van Hom as ooit. As jy voel jy is op die randjie van ineenstorting, is hierdie 7-dag leesplan, wat pastoor Craig Groeschel se reeks oordenkings vergesel, die regte leesplan vir jou. Dit is tyd om op te hou om vir Jesus te werk en om liewer in sy voetspore te volg.

Uitgewer

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

Oor Die Uitgewer

Meer as 10000 voltooi