7 Dae Om Rus Te Vind

7 Dae

Hierdie leesplan, 'Om rus te vind', is gebaseer op Jesus se woorde in Matteus 11:28-29. Jesus het belowe dat as jy na Hom toe gaan, jy rus sal vind. Die doel van hierdie boodskappe is om jou te help om ware rus te vind, of dit fisies, verstandelik of emosioneel is. Kom ons begin hierdie reeks!

Uitgewer

Ons wil graag Jesus.net bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asb: http://bit.ly/miracle-jesusnet-findingrest/

Oor Die Uitgewer

Meer as 5000 voltooi