HistoriesVoorbeeld
Aangaande hierdie leesplan

Het jy al ooit gewonder hoe dit sou wees om die Ou Testament in antieke Israel te kon lees? Of, die Nuwe Testament soos die boeke geskryf word? In hierdie leesplan is die volgorde van die Ou Testamentiese gedeeltes baie soortgelyk aan Israel se Hebreeuse Bybel, en vorder van wet tot profete tot geskrifte. Die Nuwe Testamentiese volgorde is gebaseer op navorsing oor die volgorde waarin die boeke geskryf is. Alhoewel hierdie navorsing nie afdoende bewys is nie, kan dit nuttige insigte vir jou Bybellees bied.
More
This reading plan is provided by Blue Letter Bible.
Verwante Leesplanne

Die 49-week Uitdaging

Woord van God Spreek, Deel 1

Dissipelskap Joernaal se Een-Boek-Op-‘n-Slag Leesplan

Nuwe Testamentiese Sendbriewe en Handelinge

NT Chronologies

Die Hele Bybel In Minder as 2 Jaar

Woord van God Spreek, Deel 2

Die Ou Testament — Boeke van Wysheid

Oordenkings vir die Lydenstyd geneem uit "Holy Bible: Mosaic"
