Nuwe Testamentiese Sendbriewe en Handelinge

Nuwe Testamentiese Sendbriewe en Handelinge

85 Dae

Om deur Paulus se briewe, die Pastorale en Algemene Sendbriewe te lees, was nog nooit so maklik nie. Hierdie leesplan, saamgestel en voorsien deur die YouVersionspan, sal jou help om maklik deur elke brief van die Nuwe Testament te werk - met 'n bietjie van Handelinge by as 'n bonus.

Uitgewer

Hierdie leesplan is deur YouVersion geskep. Besoek www.youversion.com vir bykomende inligting en bronne.

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi