Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
NT Chronologies

182 Dae
Het jy al ooit gewonder hoe ’n Nuwe Testament in chronologiese volgorde sou lyk? Of hoe beskryf die evangelies dieselfde gebeurtenis met verskillende woorde en perspektiewe? Indien wel, is hierdie leesplan vir jou. Dit is onmoontlik om presies te sê in watter volgorde alles gebeur het, maar dit is 'n poging daartoe en ons hoop dit sal nuwe lig werp op die ewige verhaal van Jesus Christus.
Ons wil Skövde Pingst bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.skövdepingst.se
Verwante Leesplanne

Histories

Die Gelykenisse van Jesus

Nuwe Testamentiese Sendbriewe en Handelinge

Die Ou Testament — Boeke van Wysheid

Robert Roberts

'n Wonder sonder Tydsgrense | 'n Leesplan vir Kersfees deur New Life Church

Oordenkings vir die Lydenstyd geneem uit "Holy Bible: Mosaic"

Ou Testament — Die Boeke van Moses

Kanonies
