GebedVoorbeeld
Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om te bid, deur gebruik te maak van die gebede van gelowiges en die woorde van Jesus. Vind bemoediging daarin om op 'n daaglikse en gereelde basis jou versoeke, met deursettingsvermoë en geduld, na God te neem. Weeg die voorbeelde van leë, selfbehaaglike gebede op teenoor opregte gebede van persone met rein harte. Bid gedurig.
More
This Plan was created by YouVersion. For additional information and resources, please visit: www.youversion.com
Verwante Leesplanne

In Liefde Gegrond: Om die Christelike Lewe Voluit te Leef

Breedvoerige Leierskap

Liggaamshoudings Gedurende die Adventtyd: 'n Leesplan vir Kersfees

Sabbat — Leef Volgens God se Ritme

Die Krag van Hoop: Sewe Dae om op die Here te Hoop

Wat Is die Doop? 'n Gids vir Ouers en Pretieners

Hoe om Jou Geloof te Versterk

'n Lewenswyse van Aanbidding
