Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Die Nalatenskapsreis

31 Dae
Dave Ramsey is Amerika se betroubare stem oor geldbestuur en besigheid. Na sy eie bankrotskap op die ouderdom van 30, het Dave begin leer hoe God wil hê dat geld bestuur moet word. Dave wy homself nou daaraan toe om ander te leer hoe om beheer oor hulle geld te neem, sodat hulle kan lewe en gee soos nog nooit tevore nie. Oor die volgende 31 dae, sal Dave jou lei deur wat die Bybel oor geld en rykdom te sê het en hoe om so te lewe dat jy ‘n nalatenskap sal agterlaat vir die geslagte wat volg.
Ons dank gaan aan Dave Ramsey wat hierdie plan voorsien het. Vir meer inligting, besoek gerus: daveramsey.com/legacy
Verwante Leesplanne

My Allerbeste vir Sy Hoogste

Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie

Ontdek jou Finansiële Pad

Billy Graham se Rede Vir My Hoop

Sewe Eienskappe Van God

Ons Daaglikse Brood 15-dae Uitgawe

Die Laaste Vier deur Craig Groeschel

Reis na die krip

Oswald Chambers: Hoop - ‘n Heilige Belofte
