Hoe om Jou Geloof te Versterk

6 Dae
Geloof is belangrik in die lewe van 'n Christen. Om egter in geloof te lewe, moet ons verstaan wat geloof is en hoe om daarin te groei. As jy jou geloof wil versterk, 'n hegter verhouding met God wil hê en leer hoe om daagliks jou geloof uit te lewe, dan is hierdie leesplan vir jou bedoel.
Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church bedank, vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asb.: www.life.church