Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Sabbat — Leef Volgens God se Ritme

8 Dae
Die Evangeliese Alliansie Week van Gebed (WVG) is 'n wêreldwye inisiatief, hoewel meestal regoor Europa onderhou, met materiaal verskaf deur die Europese Evangeliese Alliansie. WVG 2022 vind plaas onder die tema "Sabbat". Lesers word genooi om oor hierdie agt dae op een aspek van die sabbat te fokus: identiteit, voorsiening, rus, deernis, herinnering, vreugde, vrygewigheid en hoop. Ons bid dat hierdie materiaal jou sal help om 'n lewe volgens God se ritme te (her)ontdek!
Ons wil graag die Europese Evangeliese Alliansie bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.europeanea.org
Verwante Leesplanne

7 Dae Om Rus Te Vind

Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie

Sy Groot Opoffering, Ons Sendingopdrag

Die Albaste Fles

Yster Slyp Yster: Life-to-Life® Begeleiding in die Ou Testament

Jesus die Skepper, Timmerman, Tuinier en Koning

Habakuk se Reis

Gaan-Doen-Sê-Gee: Die Vryheid van Oorgawe Aan Jesus
