Leesplan inligting
VerdrietVoorbeeld
Aangaande hierdie leesplan
Verdriet kan ondraaglik voel. Al gee ons vriende en familie die nodige ondersteuning en bemoediging, voel ons nog steeds dat niemand regtig verstaan hoe ons voel nie — ons voel alleen in ons verdriet. In hierdie leesplan...
More
Baie dankie aan "Immersion Digital", die vervaardigers van "Glo Bible", wat hierdie doelgemaakte leesplan met ons deel. Jy kan 'n soortgelyke plan en ander skep, deur "Glo Bible" te gebruik. Besoek www.globible.com vir meer inligting