Verdriet

5 Dae

Verdriet kan ondraaglik voel. Al gee ons vriende en familie die nodige ondersteuning en bemoediging, voel ons nog steeds dat niemand regtig verstaan hoe ons voel nie—ons voel alleen in ons verdriet. In hierdie leesplan sal jy vertroostende Bybelskrifte vind en God sal jou help om perspektief te kry. Jy sal ons Redder se opregte kommer oor jou ervaar en jy sal verligting kry van jou pyn.

Uitgewer

Baie dankie aan Immersion Digital, die vervaardigers van Glo Bible, wat hierdie pasmaak leesplan met ons deel. Jy kan 'n soortgelyke plan en ander skep deur Glo Bible te gebruik. Besoek www.globible.com vir meer inligting.

Oor Die Uitgewer

Meer as 75000 voltooi