7 Dinge Wat Die Bybel Oor Angs Sê

7 Dae

Elke dag het die potensiaal om komplekse nuwe uitdagings in ons lewens te bring. Dit is egter ewe waarskynlik dat elke nuwe dag vir ons opwindende nuwe geleenthede kan skenk. In hierdie 7-dag oordenking, help YouVersion personeellede jou om waarhede uit God se Woord toe te pas op alles wat jy vandag in die gesig staar. Elke dag se oordenking sluit 'n Versbeeld in wat jy kan deel, oor dit wat God vir jou sê.

Uitgewer

Hierdie leesplan is geskryf en verskaf deur die YouVersionspan. Besoek youversion.com vir meer inligting.

Oor Die Uitgewer

Meer as 50000 voltooi