Van Angs na Vrede

6 Dae

As jy agterkom dat jy voortdurend met bekommernis en angs sukkel, is hierdie Bybelleesplan net vir jou. Daar sal nie 'n kitsoplossing wees wat 100% vrede waarborg nie, ook sal elke ding wat angsverwant is nie aangespreek word nie. Nietemin, die beginsels in hierdie leesplan bied roetes tot oorwinning aan indien jy daarvolgens lewe. Jy word uitgenooi om hierdie reis van angs na vrede te begin.

Uitgewer

Hierdie oorspronklike Leesplan is geskep en verskaf deur YouVersion.

Oor Die Uitgewer

Meer as 75000 voltooi