Leesplan inligting

Wat Jesus Gesê Het Oor Vaders en Moeders Wat Geestelike Wonde VeroorsaakVoorbeeld

Wat Jesus Gesê Het Oor Vaders en Moeders Wat Geestelike Wonde Veroorsaak

DAG 9 VAN 13

Wees genadig met jou ouers

Dit is noodsaaklik om te verstaan dat nie al hierdie elemente in die lewens van alle mense wat vader en moeder wonde het, voorkom nie.

Alle vaders en moeders maak foute. Almal van hulle. Die meeste wil goeie ouers wees. Alle ouers misluk egter in sommige fasette van die lewe.

'n Verhaal: “Ek was nie 'n pa vir my seun nie.” Ek onthou duidelik die dag in 1993 toe ek geluister het na die senior pastoor van die grootste kerk in die wêreld (twee dekades gelede). Die pastoor was David Yongi Cho van die Yoido Full Gospel Church in Seoel, Suid-Korea. Met baie hartseer, voor 700 kerkleiers en evangeliste, het hy gesê: "Ek het die grootste kerk in die wêreld, maar ek het versuim om 'n pa vir my seun te wees."

Belangrik: Is jy bewus van enige negatiewe reaksies in jou lewe a.g.v. jou ouers se optrede?

Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Wat Jesus Gesê Het Oor Vaders en Moeders Wat Geestelike Wonde Veroorsaak

Een van die grootste oorsake van geestelike pyn en invloed op 'n kind se lewe is sy pa en ma. Meer en meer verstaan ons deur navorsing dat beide die ouers se optrede 'n geweldige effek op hulle kinders het. Hierdie leesp...

More

Ons wil graag Disciple4 bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://disciple4.com/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid