Leesplan inligting

Elke nuwe dagVoorbeeld

Elke nuwe dag

DAG 4 VAN 7

Word dapper

Hy het hulle nooit verlaat nie, maar hulle het van Hom af weggevlug toe sy lyding begin het. Dit is net een voorbeeld van hoe broos ons gelowiges op ons eie is. Ten beste is ons skape en vlug ons wanneer die wolf kom.

Tog kan God se genade ’n lafaard dapper maak. Dieselfde apostels wat soos bang hase weggehardloop het, het so dapper soos leeus geword nadat die Heilige Gees op hulle neergedaal het. En dieselfde Gees kan my vreesagtige gees dapper genoeg maak om my trou aan die Here te bely. Watter smart moes die Here se hart gevul het toe Hy sien hoe sy vriende weghardloop!

O, Heilige Gees, moenie dat ek my geliefde Verlosser in die steek laat nie.

Dag 3Dag 5

Aangaande hierdie leesplan

Elke nuwe dag

Charles Spurgeon wil jou herinner dat dié wat hul siel aan Christus se sorg toevertrou het, sal vind dat Hy hulle getrou bewaar. Mag God jou oortuig van jou sekuriteit in Christus en mag jy Hom hoor fluister: “Moenie ban...

More

Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.cumbooks.co.za/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid