Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

WEEK 5: VREES GOD
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees 2 Kronieke 19-20.
Wat leer jy uit hierdie vertelling? Waar moet ons ons krag soek? Wie se stryd stry ons? Lees albei hoofstukke en let op sleutelfrases.
WANDEL IN WAARHEID
Wat moes Josafat doen? Wat moet jy doen wanneer jy in 'n groot stryd verkeer en dit lyk of alles uitmekaar wil val? Lees Psalm 91. Bid en loof God soos die Psalm sê.
RIG JOU HART
Herhaal vandag se kernverse in jou gedagtes. Bewaar dit in jou hart, besin daaroor en maak dit regdeur die dag deel van jou gebed.
Galasiërs 2:19-20
"... ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê."

Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en dit wat jou in jou geloof terughou te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid en effektiwiteit in jou lewe en getuig! Ideaal vir besige ma's, enkellopende dames en studente. 'n Leesplan van Thistlebend Bedieninge.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: www.thistlebendcottage.org