Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

WEEK 5: VREES GOD
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Deuternomium 31:9-13 en Psalm 25. Wat leer hierdie verse jou van God?
WANDEL IN WAARHEID
Distansieer jou en oordink die gedagte dat alles wat jy in jou lewe ervaar – elke oomblik, elke dag, elke mens, elke ondervinding, elke omstandigheid goed of sleg – deur God toegelaat, goedgekeur, bevestig en bewerkstellig word. Vra Hom om jou te help om te sien dat Hy aan die werk is in jou lewe – vormend en skawend – sodat jy kan wees wat Hy jou geskape het om te wees.
Jou dae is nie aan lukraak toeval uitgelewer nie. Jy word nie stoksielalleen gelaat om vir jouself te sorg nie. Hy is nie net met jou nie, Hy bewaak, beskerm en dissiplineer jou. Vra Hom om jou te help om in hierdie waarheid te wandel. Vra Hom om jou te help om in sy waarheid te wandel!
RIG JOU HART
Herhaal vandag se kernverse in jou gedagtes. Bewaar dit in jou hart, besin daaroor en maak dit regdeur die dag deel van jou gebed.
Galasiërs 2:19-20
"... ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê."

Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en dit wat jou in jou geloof terughou te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid en effektiwiteit in jou lewe en getuig! Ideaal vir besige ma's, enkellopende dames en studente. 'n Leesplan van Thistlebend Bedieninge.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: www.thistlebendcottage.org