Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

WEEK 4: KLIM DIE BERG OP
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees vandag weer Matteus 6:7-13.
Bid weer hierdie gebed en probeer dit steeds beter verstaan. Vra die Here om jou te help om vir sy koninkryk, sy wil en sy naam te leef.
OORDINK:
Dink terug oor die afgelope paar dae. Wat moet jy in jou gebede aan die Here voorhou? Vra die Here om vandag met jou te praat en jou voor te berei vir jou tyd met Hom môre.
RIG JOU HART
Dink biddend na oor Deuteronomium 6:4-6 en probeer die teksverse dan uit jou kop uit opsê.
Deuteronomium 6:4-6
"Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here. Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag. Hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het, moet in jou gedagtes bly."

Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en dit wat jou in jou geloof terughou te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid en effektiwiteit in jou lewe en getuig! Ideaal vir besige ma's, enkellopende dames en studente. 'n Leesplan van Thistlebend Bedieninge.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: www.thistlebendcottage.org