Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Onverskrokke Gebede

14 Dae
Ons kom dikwels in die versoeking om slegs gebedsversoeke na God te neem wat reeds 'n geskiedenis het om beantwoord te word. God wag egter om ons omstandighede tot baanbrekende, geskiedenismakende wonderwerke aan te vuur, as ons maar net die geloof het om te vra vir dit wat oneindig ver bo en buite menslike bereik is. Sukkel jy om 'n paar uitdagende gebede te bid? As dit die geval is, is hierdie 14-daglange reis vir jou.
Baie dankie aan Reenukumar wat hierdie leesplan verskaf het.Vir meer inligting besoek asseblief: https://instagram.com/reenukumar
Verwante Leesplanne

Selfs Stilte Is Lofprysing

12 Groot Foute Wat Ouers Kan Vermy

Hemelse Gesange: 'n 12-dag Leesplan deur Phil Wickham

Singende in die Donker: Om Hoop te Vind in Liedere uit die Skriftegedeeltes

Elisa: Die Verhaal Van Ongelooflike Geloof

Trapklippe Na Shalom

Professionele Voetbal en Die Bybel

Sewe Tekens van Wandel in die Heilige Gees

Koninkryksmanne wat Opstaan: 'n 8-dag leesplan
