Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Grense 101

5 Dae
Voel dit asof jou lewe buite beheer is? Miskien het jy onverklaarbare gevoelens van skuld, vrees, wrewel, magteloosheid, woede of diep emosionele pyn wat verband hou met mense wat jy ken. In hul boek "BOUNDARIES" help Drs. Henry Cloud en John Townsend jou om te leer wanneer om ja te sê en te weet hoe om nee te sê om beheer oor jou lewe te neem. Hierdie leesplan sal jou help om grense te begin stel.
Ons wil graag HarperCollins/Zondervan/Thomas Nelson bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.boundariesbooks.com/
Verwante Leesplanne

Ongegriefd

Vry Van Myself: Hoekom Die Lewe Beter Is As Alles Nie Om Jou Draai Nie

Verslaaf Aan Besig Wees: Herstel Vir Die Gejaagde Siel

Al die Gevoelens: Neem Beheer van Jou Gevoelens (in Plaas van Andersom)

'n Vrou Van betekenis: Ken Jou Identiteit In God

Emosies

Bloedsuiers in Verhoudinge

Genoeg: Om Die Leuens Wat Jou Selfvertroue Steel Stil Te Maak

Ek is Optimisties
