Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Hemelse Gesange: 'n 12-dag Leesplan deur Phil Wickham

12 Dae
Welkom by die Hemelse Gesange leesplanreeks. Elke daaglikse leesplan val saam met 'n ander liedjie uit my album, "Hymn of Heaven". Hierdie liedjies is geskryf om luisteraars tydens aanbidding te inspireer, en ek bid dat hierdie reeks dieselfde vir jou doen terwyl jy saamlees. Baie dankie aan my vriend en pastoor, Benji Horning, wat my gehelp het om hierdie gedagtes lewendig te maak. Ons bid dat jy geseënd sal wees!
Ons wil graag dankie sê vir Fair Trade Services & Phil Wickham wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: https://philwickham.com/
Verwante Leesplanne

Jy Kan God in Alle Omstandighede Vertrou

Die Opgestane Redder en Sy Kerk

Wees 'n betroubare persoon

Vrydag. Saterdag. Sondag!

Beweeg Verby Die Raaiwerk: Leer God se Wil Ken

Dit is afgehandel!

Markus 1-8: InSync met God se Woord

'n Lewe saam met Jesus

Mediteer & Perkoleer: Laat God se Woord jou Leefstyl Vorm
