Leesplan inligting

VriendskapVoorbeeld

Vriendskap

DAG 9 VAN 43




Memoriseervers:


Die heerlikheid wat U my gegee het, het Ek ook aan hulle gegee, sodat hulle een kan wees net soos Ons een is: Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees, sodat die wêreld kan weet dat U My gestuur het en hulle liefhet net soos U My liefhet. 


Johannes 17:22-23




Uitdaging vir die week:


Wat kan jy hierdie week doen om jou vriende aan te spoor tot liefde en goeie dade? Spandeer hierdie week tyd saam met jou vriende en bemoedig en spoor mekaar aan met God se Woord.



Dag 8Dag 10

Aangaande hierdie leesplan

Vriendskap

Ons is geskep vir gemeenskap en vriendskap. God het die mensdom geskep in die konteks van 'n verhouding met Homself en met ander. Al lyk dit eenvoudig en pynvry om alleen deur die lewe te gaan, is ons bedoel om in gemeen...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid