Leesplan inligting

Herontdek die KersfeestydVoorbeeld

Rediscovering the Christmas Season

DAG 7 VAN 25

Versierings



Blootstelling:

Lees God se gedetailleerde instruksies oor hoe die tabernakel versier moes word. Loop deur jou huis en gaan die kersversierings in jou huis na. As jy nog nie jou huis versier het nie, ruim nou tyd in om versierings aan te bring om hierdie belangrike tyd te vier.



Verkenning:

Hoekom dink jy het God sulke spesifieke opdragte gegee oor hoe die tempel versier moes word? Watter betekenis of simboliek dink jy moes hierdie versierings gehad het?



Uitdrukking:

Bespreek met vriende of familie, of skryf neer wat jou huidige versierings beteken en simboliseer. Hoe kan jou versierings 'n beeld wees van die fokus wat jy op Christus geplaas het?



Belewenis:

Skep vanjaar 'n nuwe ornament of versiering wat kan verteenwoordig hoe jy oor jou verhouding met Jesus voel.
Dag 6Dag 8

Aangaande hierdie leesplan

Rediscovering the Christmas Season

Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te volto...

More

Baie dankie aan Life.Church se vrygewigheid om die struktuur vir hierdie leesplan, Herontdek die Kersfeestyd te verskaf. Om meer oor Life.Church te wete te kom, besoek hulle webtuiste by www.life.church.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid