Herontdek die KersfeestydVoorbeeld

Sneeu
Blootstelling:
Lees die skeppingsverhaal in Genesis. Maak 'n sneeuman. As jy nie sneeu in Desember kry nie, vind kreatiewe maniere om 'n sneeuman te maak. Jy kan katoenbolletjies of opgefrommelde papier gebruik of een teken.
Verkenning:
Hoe is om 'n sneeuman te maak amper dieselfde as wat God met ons gedoen het — met die skepping, maar ook in ons daaglikse wandel met Hom?
Uitdrukking:
Sê vir God hoe dankbaar jy is dat Hy ons gedurig aan die vorm is om al hoe meer soos Jesus te lyk. Beskryf 'n geleentheid in jou lewe toe jy verseker geweet het dat God besig was om jou te vorm om meer soos Jesus te word.
Belewenis:
Lees die Skrifgedeeltes oor sneeu. Afhangende van jou klimaat, mag jy dalk nie Kersfees met sneeu vereenselwig nie. Hierdie Skrifgedeeltes tref egter 'n vergelyking tussen sneeu en Jesus se vergifnis. Bespreek met vriende of familie of skryf jou gedagtes neer om wit soos sneeu gemaak te word.

Aangaande hierdie leesplan

Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te voltooi. Dit sluit oordenkingsvrae en aksie-stappe in om Christus elke dag die middelpunt van jou lewe te maak. Geskik vir individue, gesinne en klein groepies.
More
Baie dankie aan Life.Church se vrygewigheid om die struktuur vir hierdie leesplan, Herontdek die Kersfeestyd te verskaf. Om meer oor Life.Church te wete te kom, besoek hulle webtuiste by www.life.church.
Verwante Leesplanne

My Allerbeste vir Sy Hoogste

Die Wonder Van Kersfees

Billy Graham se Rede Vir My Hoop

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 2)

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 3)

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 4)

Ek volg Jesus

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense