Leesplan inligting

Verlos Van SkandeVoorbeeld

Verlos Van Skande

DAG 29 VAN 29

Oordenkingsvrae:


Week 4


1. Wat openbaar Johannes 8:1-11 aan ons omtrent Jesus? Hoe is Hy die Verlosser van skande in hierdie verhaal?


2. Hoe het God tot dusver in ons studie die Woord gebruik om jou lewe van skande te bevry?


3. Hoe demonstreer Jesus in Petrus se verhaal dat Hy Petrus vergewe het vir sy ontrouheid aan Hom as vriend? Hoe help dit Petrus om die skande van sy verraad te verbreek?


4. Hoe het God 2 Korintiërs 5:17 gebruik om jou te help om die skande wat jy as gevolg van jou verlede ervaar het, te verbreek, en om jou te help om te genees en met vrymoedigheid jou toekoms in te gaan?


5. Hoe het ‘n dieper begrip dat Jesus die Verlosser van ons skande is, 'n groter dankbaarheidsgevoel vir Hom in jou lewe gebring? Hoe het Hy hierdie studie gebruik om die krag van skande in jou lewe te verbreek?





Dag 28

Aangaande hierdie leesplan

Verlos Van Skande

Worstel jy met skande in jou lewe? Dit val elkeen van ons aan. Skande wil ons weerhou van die geloofsgevulde lewe wat God vir elkeen van ons beplan het. In hierdie studie bestudeer ons elf verhale uit die Bybel en sien h...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief:  http://LoveGodGreatly.com

 

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid