Die Beter Leesplan

Oordenking
Ons moet die goeie laat gaan om dit wat beter is aan te gryp. Om 'n beter lewe te leef begin met die begrip van hierdie een sleutelgedagte uit Psalm 84: "Een dag in U tempel is beter as duisend daarbuite." Sy weë is beter as jou weë. Sy liefde is beter as die lewe. Sy seëninge is beter as materiële besittings. Hierdie week sal jy uit God se Woord hoor wat dit werklik beteken om 'n dag saam met God te hê.