Veranderd: Die Volgende Stappe vir 'n Veranderde leweVoorbeeld

Wat is vir God belangrik wanneer jy bid? Die Bybel sê jou verhoudings en motiewe is belangrik.
Aangaande hierdie leesplan

Na jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy in Christus is en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.
More
We would like to thank Life.Church for creating this plan. For more information, please visit: www.life.church
Verwante Leesplanne

Sielsontgiftiging

Die Beter Leesplan

'n Sprong van Vreugde

Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie

Glo God Is Goed — Ongeag

Span Jou Tyd In Vir God

Wys my die weg: Lydenstyd vir Tieners

Lydenstydgids vir Jong Volwassenes - Wys My die Weg

Leef in Jou Nuwe Identiteit; Jesus s'n
