Veranderd: Die Volgende Stappe vir 'n Veranderde leweVoorbeeld

Om veranderd te wees, beteken om jou plaaslike kerk gereeld by te woon en te ondersteun. Tydens die volgende sewe dae gaan jy lees wat die Bybel sê oor wat die Kerk is en hoe jy die plaaslike gemeente deur dienswerk en tiendes behoort te ondersteun.
Aangaande hierdie leesplan

Na jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy in Christus is en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.
More
We would like to thank Life.Church for creating this plan. For more information, please visit: www.life.church