Veranderd: Die Volgende Stappe vir 'n Veranderde leweVoorbeeld

Jy word deur die Heilige Gees bemagtig. Die Bybel wys vir ons dat die Heilige Gees aan ons krag gee om Christus vreesloos te deel, aan jou krag gee wanneer jy swak is, aan jou krag gee om te hoop in 'n hooplose wêreld, en jou bekragtig om die volheid van God volkome te ervaar.
Aangaande hierdie leesplan

Na jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy in Christus is en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.
More
We would like to thank Life.Church for creating this plan. For more information, please visit: www.life.church