Leesplan inligting
Veranderd: Die Volgende Stappe vir 'n Veranderde leweVoorbeeld
Jesus is Immanuel en die Bybel vertel ons dat Hy as Immanuel die geteisterde vertroos en die gemaklike teister.
Aangaande hierdie leesplan
Na jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie l...
More
We would like to thank Life.Church for creating this plan. For more information, please visit: www.life.church