Leesplan inligting

Handelinge: Die Heilige Gees Vrygestel in JouVoorbeeld

Handelinge: Die Heilige Gees Vrygestel in Jou

DAG 5 VAN 7

Vandag moet jy voortgaan met die verslag van Stefanus se getuienis. 


Lees Handelinge 7:17-50


Let op wie die sleutelfiguur in hierdie gedeelte van Israel se geskiedenis is en skryf neer wat jy oor hom leer. 


Terwyl jy lees, let op na elke verwysing na die vaders en die kinders van Israel en Moses


Toepassing: 


Dink na oor hoe God met sy volk gewerk het, en watter getuienis dit van sy genade is. 


Dalk kan jy vandag jou getuienis met iemand deel.

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Handelinge: Die Heilige Gees Vrygestel in Jou

Weet jy wat dit beteken om "te wandel in die Gees"? Nou kan jy eerstehands uitvind wie die Heilige Gees is, aan wie Hy as gawe gegee word en hoe Hy sy verstommende funksie vervul. Die boek Handelinge is 'n goudmyn van on...

More

Ons bedank Precept South Africa vir die voorsiening van hierdie plan. Besoek gerus vir meer inligting: https://precept.org.za

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid