Handelinge: Die Heilige Gees Vrygestel in JouVoorbeeld

Lees Handelinge 6:8 tot 7:60, om ‘n breë oorsig te kry oor wat in Stefanus se lewe gebeur het en hoe hy opgetree het.
- Wie is Stefanus?
- Wat het hy gedoen?
- Wat het met hom gebeur?
Maak ‘n lys van alles wat jy oor Stefanus leer.
Toepassing:
Praat met God oor wat vir jou uitgestaan het in hierdie teks.
Aangaande hierdie leesplan

Weet jy wat dit beteken om "te wandel in die Gees"? Nou kan jy eerstehands uitvind wie die Heilige Gees is, aan wie Hy as gawe gegee word en hoe Hy sy verstommende funksie vervul. Die boek Handelinge is 'n goudmyn van onmeetbare waarhede. Ontdek self die dinamiese werking van God se Gees in die lewens van die eerste gelowiges.
More
Ons bedank Precept South Africa vir die voorsiening van hierdie plan. Besoek gerus vir meer inligting: https://precept.org.za |
Verwante Leesplanne

Romeine: Ervaar die Krag van Lewensveranderende Geloof

Gebede wat God altyd verhoor

Vrygespreek

Vrug: 'n Onvergeetlike lewe

Verander jou kop, verander jou lewe

Ervaar God se almag en teenwoordigheid

Die Regte God

Lig - Aangetrek Tot Die Lewe Deur Die Wonderbaarlike Lig Van God

Ware Spiritualiteit
