Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Verhoudingsdoelwitte

5 Dae
As jy vir #RelationshipGoals op sosiale media soek, kry jy heel moontlik beelde van perfekte verliefde paartjies. Hoe nou gemaak as daardie beeld van 'n verhouding net 'n hersenskim is van wat die samelewing voorhou? Pastoor Michael Todd het hierdie boek geskryf: "Relationship Goals: How to Win at Dating, Marriage, and Sex", oor hoe om verhoudingsdoelwitte te hê wat van God af kom en wat in lyn is met wie Hy ons gemaak het om te wees.
Baie dankie aan WaterBrook Multnomah wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: https://waterbrookmultnomah.com/books/624364/relationship-goals-by-michael-todd
Verwante Leesplanne

Enkellopend, Gereed om te Meng

God en Romantiese Afsprake: Gedagtes oor Verhoudinge.

Jy is dit werd.

Vrees en Angs

Maak Gereed vir die Huwelik

Dapper Gebede

Die teenmiddel vir eensaamheid

Wat Van Uitgaan?

Liefde Tree Op — Ervaar 'n Lewe van Liefde in wat in Dade Oorgaan
