Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Die Krag van Eenheid

4 Dae
Baie mense is daarmee tevrede om ander rasse net te verdra in plaas daarvan om as 'n eenheid saam te leef. Ons verdra verskillende rasse en sal dalk selfs rasse-byeenkomste bywoon. Wanneer die byeenkoms egter verby is, gaan ons almal weer in ons onderskeie rigtings. Dit bewys dat dit meer as 'n glimlag, handdruk en vriendelike "hallo" verg om rassegapings te oorbrug. In hierdie 4-dag leesplan sal Dr. Tony Evans jou op 'n reis na Bybelse eenheid neem.
Ons wil graag The Urban Alternative (Tony Evans) bedank wat hierdie plan voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief https://tonyevans.org/
Verwante Leesplanne

Leef Doelgerig

Raakgesien: Genesing van Wanhoop en Angs deur Verbintenis

Gewyde Rus: 'n 5-Dag Leesplan

Wanneer die huwelik moeilik raak

Wysheid om Reg te Leef

Neem Jou Lewe Terug: Dink Reg Sodat Jy Reg Kan Lewe

Markus

7 Dae Om 'n Meer Vrygewige Persoon Te Word

Herstel na Paasfees: 'n Leesplan om predikers te help rus
