Verhoudingsraad Vir Mans

8 dae

Hoe sou dit wees as ons nie aan ons prestasies gemeet word nie, maar versterk word deur ons verhoudings? Deur verfrissende verhale, onthul die skrywer, Roger Thomas, die soort sterk verhoudings wat 'n mens vorm. Begin vandag hierdie Life.Church Leesplan saam met vriende.

Uitgewer

Ons wil Life.Church graag bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi