Die Nuwe Testament in 90 DaeVoorbeeld

The New Testament in 90 Days

DAG 66 VAN 90

Inleiding tot 2 Timoteus

Paulus het hierdie tweede brief aan Timoteus ongeveer 67 n.C. geskryf. Op daardie stadium was Timoteus reeds vier jaar die leraar in Efese. Paulus op sy beurt, was in 'n Romeinse tronk omdat die Romeinse keiser, Nero, hom op die vervolging van Christene toegespits het. Paulus het besef dat hy die einde van sy lewe nader en het daarom vir Timoteus aangemoedig en uitgedaag om staande te bly. Nadat Paulus hierdie brief aan Timoteus geskryf het, is hy in hegtenis geneem, vervolg en uiteindelik deur die Romeinse amptenare onthoof. 

Aangaande hierdie leesplan

The New Testament in 90 Days

Reis oor die volgende 90 dae deur die 260 hoofstukke van die Nuwe Testament. Vanaf die evangelies van Matteus, Markus, Lukas en Johannes tot by die laaste boek, Die Openbaring, sal God met jou praat regdeur die leringe van hulle wat deur ons Verlosser herskep is.

More

Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.