Die Nuwe Testament in 90 DaeVoorbeeld

Inleiding tot 2 Tessalonisense
Hierdie tweede brief het Paulus aan die jong kerk gestuur om enige verdere verwarring op te klaar wat hulle nog oor Christus se wederkoms gehad het. Baie mense het gedink dit is op hande en sou dus enige oomblik gebeur. Trouens, baie valse leraars het vervalste briewe van Paulus aan die mense gewys waarin staan dat Jesus reeds teruggekeer het. Paulus verduidelik in sy brief dat verskeie gebeurtenisse eers moes plaasvind, insluitende die koms van die "wettelose mens," voor die dag van die Here aanbreek. Hy het die brief tussen 51-52 n.C. geskryf, slegs 'n paar maande na sy eerste brief aan hulle.
Aangaande hierdie leesplan

Reis oor die volgende 90 dae deur die 260 hoofstukke van die Nuwe Testament. Vanaf die evangelies van Matteus, Markus, Lukas en Johannes tot by die laaste boek, Die Openbaring, sal God met jou praat regdeur die leringe van hulle wat deur ons Verlosser herskep is.
More
Verwante Leesplanne

Bid God Se Waarheid Oor Jou Vrese

Goeie Nuus: Bemoediging vir 'n Wêreld in Krisis

Om op God te Wag

Verkry Goddelike Wysheid

Beter As Normaal

Hoe Om Mense Lief Te Hê Van Wie Jy Verskil

Om die Oorlog in Jou Gedagtes te Wen

Beweeg Mense deur God Alleen

Net ek en U Here, getrouheid in die geheime plek - PC Pretorius
