Die Nuwe Testament in 90 DaeVoorbeeld

The New Testament in 90 Days

DAG 58 VAN 90

Inleiding tot Filippense

Paulus het 'n bediening in Filippi gehad en het hierdie brief waarskynlik teen die einde van sy gevangenisskap tussen 60-61 n.C. geskryf. Die trant van hierdie brief was anders, aangesien Paulus nie oor probleme gepraat het waarvoor die kerk te staan gekom het nie, maar hulle bemoedig het deur sy waardering teenoor hulle te betuig. Die gelowiges in Filippi het Paulus op materiële gebied meer bygestaan as enige ander kerk. Hy het dus 'n diepe liefde vir hierdie kerk gehad en laat dit regdeur sy brief aan hulle duidelik blyk. 

Aangaande hierdie leesplan

The New Testament in 90 Days

Reis oor die volgende 90 dae deur die 260 hoofstukke van die Nuwe Testament. Vanaf die evangelies van Matteus, Markus, Lukas en Johannes tot by die laaste boek, Die Openbaring, sal God met jou praat regdeur die leringe van hulle wat deur ons Verlosser herskep is.

More

Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.